Super Kids Sports Club

thumb_up 287 likes
Woodland Hills Boulevard
9301 Bloemfontein, South Africa
phone
Click to show phone

Super Kids Sports Club Company Information

General information

Geagte ouers

Ons wil u graag uitnooi om deel te kom wees van ons sportprogram
wat 'n nuwe dimensie gee aan die ontwikkeling van u kind op fisiese
sowel as geestelike vlak,

Ons is die afgelope 16 jaar besig om die vaardighede en talente van
kinders tussen die ouderdom van 2 tot 18 jaar te ontwikkel. Hierdie metodes
is veral geskoei op die Aussies se denkrigting om d.m.v sportakademies
hul jeug voor te berei vir sport glorie. Ons voel dat daar 'n groot behoefte is
om kinders van alle rasse en kulture die kans te gee om hierby baat te vind.

SPORTSOORTE:
1. Krieket
2. Rugby
3. gholf
4. Tennis
5. Sokker
6. Gimnastiek
7. Hokkie
8. Netbal
9. Atletiek
10. Swem

Ons SUPER KIDS Akademiese spanne speel ook wedstryde teen skoolspanne
in hul onderskeie sportsoorte en dit gee ons die geleentheid om te sien dat dit
wat ons oefen in die wedstryd toegepas word. Daardeur kry die kinders ook
ekstra wedstryd blootstelling in hul onderskeie sportsoorte.

Elke leerder sal ook aan die einde van elke jaar 'n medalje en sertifikaat ontvang.

Privaatklasse is beskikbaar by:

1. President Brand Primere Skool
Maandae 16:00 - 17:30
Dinsdae 14:00 - !6:00
Donderdae 14:00 - 16:00
Vrydae 14:15 - 15:15

2. St. Andrews Primere Skool
Woensdae 15:30 - 17:30
Vrydae 14:15 - 16:15

Woodland Hills Boulevard Bloemfontein

Opening hours
Parking
The company has a parking lot.
Phone number
+27825785948
Linki
Social Accounts
Keywords
sports club, sports complex

Super Kids Sports Club Reviews & Ratings

How do you rate this company?

Are you the owner of this company? If so, do not lose the opportunity to update your company's profile, add products, offers and higher position in search engines.

A similiar page for your business? Make sure everyone can find you and your offer. Create your dedicated company page on Yellow Pages Network - it's simply and easy!
Add your company